Monday, June 22, 2009

Myrtle

Hallo, Myrtle. Ek hoor jy is warm op 'n verkoop spoor !!!!!

3 comments:

  1. Ek het soveel perfek gepryste eiendomme - woonstelle in Bellville, B/fell en Durbanville teen goeie pryse. My B/fell huise is hot buys en bied als wat die hart begeer. Vir die Durbanville kopers - bel my dadelik vir meer info op my huis in Amanda Glen teen die skole.

    ReplyDelete
  2. Myrtle, ek sien jy het dit reg gekry. Onthou net om jou telefoon nommer by te sit. Ons is aangeteken as Dickson Real Estate as 'n groep. Groete. Sandra.

    ReplyDelete
  3. Hallo waar is al die Dickson Bloggers ?

    ReplyDelete